Skip to main content

Verslawing

Hulpbronne — Verslawing. Bybelverse Romeine 5: 3-5 1 Korintiërs 6:12 1 Korintiërs 10: 13-14 1 Petrus 5:10. Leesplanne Wen Die Stryd Teen Jou Reuse, Vry van Sonde. Gebed vir Verslawing Vader …

Bybelverse
Leesplanne

Gebed

Hemelse Vader, dankie dat geen probleem waarmee ons worstel vir U onmoontlik is om te oorkom nie. U is bo alles verhewe, en deur U word alles in stand gehou. Help ons broers en susters om te besef dat hul verslawing nie hul identiteit of waarde bepaal nie. Hulle is u kinders, word na u Naam genoem en is deur U geskep tot u eer. Laat hulle sien dat U alreeds die kettings gebreek het.

Help hulle om enige versoeking te weerstaan sodat hulle die vervulling kan ervaar van die lewe wat U aan hulle bied. Voorsien aan hulle die krag wat in U gevind kan word, sodat hulle kan terugveg wanneer hulle oorweldig voel. Stuur ook mense oor hul lewenspad wat hulle sal ondersteun. Beskerm hulle na liggaam, siel en verstand. Beskerm hulle teen versoekings en verlos hulle van die bose. 

In die Naam van Jesus. Amen.

Hoe het ons gevaar?

Angs/Vrede/Depressie

Onvrugbaarheid/Miskraam

Kontak