Angs/Vrede/Depressie
Bible Verses John 14:27 Philippians 4:6-7 1 Peter 5:7 Bible Plans From Anxiety to Peace Experiencing God's Peace Anxious for Nothing Dealing With Uncertainty Peace is a Person Prayer for Anxiety Oh G…
Bybelverse
Leesplanne
Gebed
O God, my lewe is gevul met beproewings en moeilikhede. Soms voel ek oorweldig en bedroef. Nietemin is ek dankbaar dat U in elke situasie by my is. In U kan ek vrede hê. Maak nie saak wat ek in die gesig staar nie, vandag kies ek om nie my hart te laat ontstel of bang wees nie.
My gedagtes is op U gerig en ek vertrou op U. Vul my met vreugde en vrede sodat ek deur die krag van U Heilige Gees in hoop mag oorvloei. Bewaak my hart en gee my die krag om 'n lewe te lei wat gekenmerk word deur U vrede.
In Jesus se Naam, Amen.
Hoe het ons gevaar?
Rus/Sabbat
Verslawing