Leesplanne

Oorsig

Die wysheid kom eerste. Sorg dat jy wysheid bekom, gee alles wat jy het, om insig te kry!

Spreuke 4:7

Leesplanne is 'n wonderlike manier waarop jy elke dat 'n klein stukkie kan lees of na luister en so die Bybel 'n natuurlike deel van jou alledaagse lewe kan maak. YouVersion het 'n magdom Leesplanne, in baie tale, met oordenkings wat spesiaal geskep is om jou elke dag te help om God se Woord te verken en die wysheid daarin toe te pas in jou lewe.

Jy kan 'n Leesplan op jou eie doen, of vriende uitnooi om dit saam met jou te doen.


Soek 'n Leesplan

  1. Klik op Leesplanne
  2. Heel bo: Kies Vind Leesplanne.
  3. Soek d.m.v. Sleutelwoord: kies 🔍.
    OF
    Android, iOS:
    Soek volgens Onderwerp: kies Help my om 'n leesplan te vind.
    OF
    Verken deur af te rol of te blaai.
  4. As jy 'n Leesplan sien wat jou interesseer, kies dit. Die Leesplan se inligtingsblad sal vertoon:
    Titel. Die naam van die leesplan.
    Duurte. Hoe lank die leesplan is.
    Gradering. Graderings van vriende (indien beskikbaar).
    Oor die uitgewer. Wie die leesplan verskaf het.
    Voorbeeld. 'n Uitreksel uit die leesplan.
    Stoor vir later. Voeg hierdie leesplan by My Leesplanne, om later daarmee te begin.
    Regs bo: Deel. Deel die leesplan met ander.
Klik op Begin Leesplan as jy wil voortgaan.
Antwoord die vraag: Hoe wil jy hierdie leesplan aanpak?
Op my Eie / Saam met Vriende.
  1. Klik op jou keuse, bv.
  2. Op my Eie.
  3. Kies die privaatheidsvlak: Sigbaar vir vriende/privaat.
    Die leesplan word by My Leesplanne gevoeg, met 'n herinnering van die begindatum.
As jy reg is om die eerste dag te lees, gaan na Leesplanne, My Leesplanne en kies hierdie leesplan.

Voltooi 'n Leesplandag

  1. Klik op Leesplanne
  2. Klik op Leesplanne
  3. Kies die Leesplan wat jy wil doen. Vandag het 'n gekleurde raam, met dele wat         ⃝ (onvoltooid) gemerk is.
    Vorige dae wat voltooi is, is met 'n gemerk.
  4. Regs onder: Druk op gekleurde sirkel met >.
  5. Lees die eerste gedeelte
    OF
    Luister:
    1. Regs bo: Druk op Luidspreker
      Sien jy nie 'n luidspreker nie? Blaai tot heel bo.
      Steeds niks? Jou huidige Bybelweergawe het dalk nie hierdie funksie nie.
      Probeer 'n ander weergawe
    2. Kies Speel► om te luister, Pouseer ll om te stop.
      Vertoon Kontroles: Vertoon 'n speel knoppie wanneer klank beskikbaar is:
      Versteek: Skakel die outomatiese speel knoppie af.
      By klank kontroles: Druk onder Pyltjie: Kontroles word versteek. 
      Regs bo: Druk weer op Luidspreker: Kontroles verskyn weer.
      Laat speel outomaties vir die hele leesplandag.

As jy lees en nie luister nie:

  1. Regs onder: Aan die einde van elke gedeelte: druk op >.
  2. Regs onder: Aan die einde van die laaste gedeelte, druk op .
    Die huidige leesplandag en vandag se gedeeltes word ✓ (voltooid) gemerk.
    Indien enige gedeelte as         ⃝ (onvoltooid) vertoon:
    Druk op daardie gedeelte om dit te sien.
    OF
    Druk op elke         ⃝ en merk dit ✓(voltooid).

Deel 'n Leesplan

Wanneer jy 'n leesplan ontdek wat jy dink jou vriende van sal hou, kan jy die skakel deel d.m.v. 'n teksboodskap, e-pos, sosiale media of ander toepassings.

  1. Vind 'n leesplan wat jy wil deel, of kies 'n leesplan by Leesplanne, My Leesplanne.
  2. Android, iOS:
    Regs bo: Druk opof, Deel.
    Bible.com:
    Regs bo: Druk op Deel.
  3. Kies die metode en mense waarmee jy wil deel en volg die aanwysings.

Haal In

As jy agter raak met 'n leesplan, kan jy baie maklik die laaste onvoltooide leesplandag aanskuif om vandag se leesstuk te word.

Haal In is nie beskikbaar by 'n leesplan wat jy saam met vriende doen nie.
  1. Klik op Leesplanne
  2. Klik op Leesplanne
  3. Kies die Leesplan wat jy wil doen. Vandag het 'n gekleurde raam, met dele wat         ⃝ (onvoltooid) gemerk is.
    Vorige dae wat voltooi is, is met 'n gemerk.
  4. Regs bo: Druk op of , Haal In. Die laaste onvoltooide dag word dan vandag se leesstuk.

Stop 'n Leesplan

  1. Klik op Leesplanne
  2. Klik op Leesplanne
  3. Kies die leesplan wat jy wil stop.
  4. Android,iOS:
    Regs bo: Kies  of, Stop hierdie Leesplan.
    Bible.com:
    Regs bo: Kies , Instellings.
  5. Bible.com:
    Onder: Kies Hou Op Om Hierdie Leesplan Te Lees.

Leesplanne met Vriende

Die Bybeltoep is beter saam met Vriende.

Goeie vriende, wat mekaar vertrou, kom nader aan mekaar wanneer hulle hul geestelike lewens met mekaar deel. Wanneer verskillende perspektiewe oor dinge in God se Woord gedeel word, kry jy insae in dinge wat jy dalk nie op jou eie sou ontdek nie. Wanneer vriende saam met jou 'n Leesplan aanpak, sien julle mekaar se vordering soos julle dae voltooi en julle kan in 'n geslote ruimte oor elke dag se inhoud gesels.

Alhoewel 'n gratis YouVersionrekening vereis word om leesplanne saam met vriende te doen, kan jy uitnooi wie jy wil. Wanneer 'n vriend op die skakel klik, en nog nie die Bybeltoep geïnstalleer het nie, sal hulle na die Bybeltoep in die Toepwinkel verwys word.

Begin 'n Leesplan saam met Vriende

Wanneer jy 'n Leesplan vind wat jy saam met vriende wil doen:

  1. Kies Begin Leesplan of Begin hierdie Leesplan.
  2. Kies: Saam Met Vriende.
  3. Kies 'n Begindatum.
    Kies 'n datum wat ver genoeg in die toekoms is, sodat jou vriende tyd het om te aanvaar, voordat dit begin.
  4. Kies Nooi Vriende Uit of Kies Vriende om uit te Nooi.
    Android, iOS:
    Onder: Nooi Vriende Later Uit: Stoor hierdie Leesplan by My Leesplanne en nooi jou vriende later uit.
  5. Kies enige Vriend(e) wat jy wil uitnooi (maks: 150). Elke vriend wat jy kies, sal 'n langs sy/haar naam hê.
    Deselekteer: Kies weer 'n vriend se naam.
    Bo: Kies 🔍 om vir spesifieke vriende te soek.
    Onder: Druk die Deel ikoon om iemand d.m.v. 'n sms, e-pos of ander toep, uit te nooi.
  6. As jy klaar vriende gekies het:
    Onder: Kies Nooi Vriende Uit of Klaar. Hierdie Leesplan word by My Leesplanne gevoeg, met 'n herinnering aan die begindatum.
    Enige tyd voor die leesplan begin, kan jy die begindatum verander by Instellings, Verander Begindatum.
Gereed om die eerste dag te begin? Gaan na Leesplanne, My Leesplanne en kies die Leesplan.

Nooi nog meer mense uit om 'n leesplan saam met vriende te doen

Enige deelnemer van 'n Leesplan met Vriende, kan nog ander mense ook na daardie Leesplan uitnooi.

  1. Klik op Leesplanne
  2. Klik op Leesplanne
  3. Kies die Leesplan waarna jy mense wil uitnooi.
  4. Regs bo: Kies  of , Deelnemers.
  5. Android, iOS:
    Onder: Kies Nooi Ander Uit.
    Bible.com:
    Kies die skakel om dit te kopieer, en stuur dit dan na die mense wat jy wil uitnooi.
Jy kan slegs mense uitnooi deur die uitnodigingsaksie op die Deelnemersblad te gebruik.
As jy vir iemand die skakel stuur d.m.v. die Deel-ikoon, sal daardie persoon in staat wees om die Leesplan op sy eie te begin, maar nie die Saam met Vriende weergawe nie.

Verlaat 'n Saam met Vriende Leesplan

As 'n vriend jou uitgenooi het na 'n Leesplan, en jy het dit aanvaar, kan jy te eniger tyd daarmee ophou. As jy vriende uitgenooi het na 'n Leesplan, en hulle het aanvaar, is jy die Gasheer. As die gasheer 'n leesplan verlaat, word die eerste persoon wat die uitnodiging aanvaar het, die gasheer.

As jy die Gasheer is en 'n Leesplan wil stop:
1. Verwyder al die Deelnemers
2. Stop die leesplan

Om 'n leesplan te verlaat:

  1. Klik op Leesplanne
  2. Klik op Leesplanne
  3. Kies die Leesplan wat jy wil verlaat.
  4. iOS:
    Regs bo: Kies , Verlaat Hierdie Leesplan.
    Android, Bible.com:
    Regs bo: Kiesof , Instellings.
  5. Android, Bible.com:
    Onder: Kies Stop Hierdie Leesplan.

Verwyder 'n Deelnemer

As jy vriende na 'n Leesplan uitnooi, word jy die Gasheer van daardie Leesplan. Net die Gasheer kan deelnemers van 'n leesplan verwyder. (Deelnemers kan ook kies om 'n Leesplan te verlaat.)

Wanneer jy 'n deelnemer verwyder van 'n Leesplan Saam met Vriende, word dit net 'n gewone leesplan in hul My Leesplanne afdeling.

Wees versigtig om deelnemers te verwyder. As die Gasheer eers die deelnemer verwyder het, kan daardie persoon nie weer by die Leesplan aansluit nie.
  1. Klik op Leesplanne
  2. Klik op Leesplanne
  3. Kies die Leesplan waarvan jy iemand wil verwyder.
  4. Regs bo: Kies  of , Deelnemers.
  5. Android:
    Druk-en-hou in op die deelnemer wat jy wil verwyder, en dan Verwyder.
    iOS:
    Vee na links die deelnemer wat wil verwyder, en Verwyder dan.
    Bible.com:
    Kies die X langs die deelnemer wat jy wil verwyder.


Hoe het ons gevaar?


Powered by HelpDocs (opens in a new tab)