Skip to main content

Genesing

Bible Verses Jeremiah 17:14 James 5:14-16 Bible Plans Healed by Jesus Prayer for Healing Heavenly Father, thank You for being someone we can count on at all times. Even when we feel broken, You can t…

Bybelverse
Leesplanne

Gebed om Genesing  

Hemelse Vader, dankie dat U iemand is op wie ons altyd kan staatmaak. Selfs wanneer ons gebroke voel, kan U ons gebrokendheid in iets moois verander. Niks is onmoontlik vir U nie. U is in staat om die moeilikste diagnose en die donkerste situasies te neem en dit tot U eer en ons voordeel te keer. Niks is te moeilik vir U nie. Genees ons dus asseblief , Here, en ons sal genees word. Red ons, en ons sal gered word. U is die Een aan wie ons vasklou, so versterk ons asseblief , help ons, en ondersteun ons.

Selfs as genesing nie kom soos ons verwag nie, help ons om nooit op te hou glo dat U in beheer isnie.  Alhoewel ons dalk nie volledige genesing aan hierdie kant van die ewigheid sal sien nie, sal ons eendag volkome genees wees. En ons hou vas aan daardie hoop, omdat U ons gewys het dat dit nie tevergeefs is nieU is ons Geneser, en U alleen onderhou ons. En solank daar asem in ons longe is, is daar 'n rede om U eer te gee. 

In die Naam van Jesus. Amen.

Hoe het ons gevaar?

Eensaamheid

Verlossing

Kontak