Ontdek

Kry meer van wat jy soek.

Ontdek maak dit vir jou maklik om videogrepe of Bybelonderrig van onlangse Vers-van-die-dag Stories te verken, deur Gewilde Leesplanne en video's te blaai en na gewilde Bybelverse en Leesplanne te kyk, en nog baie meer. Ontdek laat jou ook toe om 'n volledige soektog te doen in al die inhoud wat YouVersieon bied — Bybeltekste, Versbeelde, Leesplandae, Bybelonderrig op video, en nog meer. Soek na inhoud van jou gunsteling predikers en Bybelleraars. Soek op grond van sleutelwoorde, soos emosies. Sien selfs verpersoonlikte voorstelle op grond van die inhoud waarvan jy die meeste hou.


  1. Regs onder: Druk op Ontdek as jy dit nog nie gedoen het nie.
  2. Bo: Druk op die woord Soek.
  3. Begin tik waarvoor jy soek.
    Terwyl jy tik, sal Ontdek voorstelle aan die hand doen en verwante inhoud vertoon, soos: Bybelverse, Leesplanne, Video's, Beelde en nog meer.
  4. Kies te eniger tyd die voorgestelde inhoud.
    OF
    Tik presies wat jy soek en kies dan hier …
    1. Android:
      🔍
    2. iOS:
      🔍
Om die meeste resultate te sien, moet jy sekermaak dat jy aangeteken is met jou gratis YouVersion-rekening.
Om na Emosies, of spesifiek na Leesplanne, Video's, of Beelde, te soek, blaai na onder.


Hoe het ons gevaar?


Powered by HelpDocs (opens in a new tab)