Verlossing
Bible Verses John 3:16-17 Acts 4:12 Bible Plans What Does It Mean to Follow Jesus? New Life in Christ How to Start Reading the Bible Prayer for Salvation God, I admit that I can’t continue going thro…
Bybelverse
Leesplanne
Gebed
God, ek erken dat ek nie deur die lewe kan gaan sonder U nie. Ek het U nodig, en ek wil hê dat U my verander. Vergeef my asseblief vir al die foute wat ek gemaak het. Neem die skuld en skaamte wat ek gedra het weg, en maak my brandnuut. Ek glo dat Jesus vir my gesterf het en weer opgestaan het sodat ek vir U—en saam met U—kan leef. Vul my dus asseblief met U Heilige Gees, en maak my gretig om U te dien en te volg vir die res van my lewe.
Vandag is my lewe nie meer my eie nie—ek gee dit aan U. Ek aanvaar U gratis gawe van verlossing, en ek verwelkom U in my alledaagse lewe. Dankie dat U my verander het!
In die Naam van Jesus. Amen.
Hoe het ons gevaar?
Genesing
Emosies/Gevoelens