Android: Verwant

Opgedateer 10/12/24 deur Zizoh Anto

Die verwante kenmerk laat jou toe om verwante inhoud te sien vir die vers en hoofstuk wat jy lees.

  1. Kies die Bybel oortjie as dit nie reeds gekies is nie.
  2. Kies die vers(e) waarvoor jy verwante inhoud wil sien.
  3. Wanneer die aksiekieslys onderaan jou skerm verskyn, swiep dit op.
    Video's en prente wat verband hou met die geselekteerde vers(e) en hoofstuk sal gewys word. Skuif van regs na links oor die video's of prente-afdeling om meer inhoud te sien.
  4. Kies die Gestoor -oortjie om Notas wat jy geskep het te sien.
  5. Tik op Publieke notas om notas te sien wat ander in die YouVersion-gemeenskap gedeel het.
    Notas geskep deur ander en gestoor as publiek of sigbaar vir vriende sal in die publieke notas- lys gewys word. Privaat notas sal nie sigbaar wees nie.


Hoe het ons gevaar?


Powered by HelpDocs (opens in a new tab)