iOS: Beantwoorde Gebede
Wanneer 'n kwessie waarvoor jy gebid het opgelos is, sal dit as Beantwoord gemerk word:
- Lig jou vriende in wat vir hierdie Gebed gebid het.
- Skuif hierdie Gebed van jou aktiewe Gebedslys na jou lys van Beantwoorde Gebede.
Merk 'n Gebed as Beantwoord
- Regs onder: kies die Meer- oortjie as dit nog nie gekies is nie.
- Kies Gebed.
- Kies Gebedslys.
- Kies die Gebed wat jy wil merk as beantwoord in die lys of druk dit lank.
- Regs bo: kies ⋯, Merk as Beantwoord.
Argief Beantwoorde Gebede
- Regs onder: kies die Meer- oortjie as dit nog nie gekies is nie.
- Kies Gebed.
- Kies Beantwoord.
- Kies die Gebed wat jy wil argiveer op die lys.
- Regs bo: kies ⋯, Argief.
Kyk Na Jou Beantwoorde Gebede
- Regs onder: kies die Meer- oortjie as dit nog nie gekies is nie.
- Kies Gebed.
- Kies Beantwoord.