Skip to main content
Inhoudsopgawe

Android: Voltooide Planne

Bekyk jou voltooide Planne om hulle weer te begin, gradeer hulle, lees enige bygevoegde opmerkings oor Planne met Vriende, ens.

Zizoh Anto
Opgedateer deur Zizoh Anto
Inhoudsopgawe

Bekyk jou voltooide Planne om hulle te herbegin, lees enige bygevoegde opmerkings oor Planne met Vriende, ens.

Bekyk Voltooide Planne

  1. Kies die Planne -oortjie as dit nog nie gekies is nie.
  2. Kies Voltooi.
    As jy enige planne voltooi het, sal dit hier gewys word.
    Voltooide planne met vriende sal 'n opmerking-ikoon ('n praatborrel) op hulle hê.
    Gaan na Meer > Kentekens > Voltooiing van Planne om die aantal voltooide Planne en mylpale te sien.

Herbegin 'n Voltooide Plan

  1. Kies die Planne -oortjie as dit nog nie gekies is nie.
  2. Kies Voltooi.
  3. Kies die plan wat jy wil herbegin.
  4. Regs bo: kies , dan Plan Info.
  5. Kies Begin Plan.

Verwyder Voltooide Planne

Voltooide planne kan slegs op die iOS-toepassing verwyder word, maar nie die Android-toepassing nie.

Hoe het ons gevaar?

Android: Gestoorde planne

Android: Toegang Tot Planne Vanlyn

Kontak