Rigting/Doel
Bybelverse Leesplanne Video's Bybelstudie Artikels Gebed
Bybelverse
Leesplanne
Video's
Gebed
Hemelse Vader, ons dank U dat U so 'n wonderlike God is! U is getrou, waar en betroubaar. Help ons verstaan wie ons in Christus is. Gee ons insig en wysheid oor wat die volgende stappe in ons wandel met U is. Openbaar U doel sodat ons ons wêreld op 'n kragtige manier kan beïnvloed.
In Jesus se naam, Amen!
Hoe het ons gevaar?
Kinders/Gesin/Ouerskap
Om vir God te ken en vertrou