Twyfel/Bekommernis
Bybelverse Leesplanne Video's Bybelstudie Artikels Gebed
Bybelverse
Leesplanne
- God, Waar Is U?
- Leef Met Twyfel (Andy Mineo)
- Bekommernis Druk Jou Af
Artikels
Gebed
Getroue God, ons loof U vir U goedheid en getrouheid. Ons staar sukkelinge in ons lewens in die gesig wat ons laat twyfel en bevraagteken. Vermeerder ons geloof te midde van hierdie beproewing. Ek bid dat ons U sal vertrou selfs wanneer ons nie sien of verstaan wat U'doen of hoe U'beweeg nie'. Bedek ons met U wonderlike vrede wat alle verstand te bowe gaan en lei ons na U waarheid.
In Jesus' Naam, Amen.
Hoe het ons gevaar?
Gesonde Ingesteldheid/Gedagtes
Onderwys/Skool