Skip to main content

Gesonde Ingesteldheid/Gedagtes

Bybelverse Leesplanne Video's Bybelstudie Artikels Gebed

Bybelverse
Leesplanne
Boeke
Artikels

Gebed

God, soms wanneer ek na die wêreld om my kyk, voel ek oorweldig deur angs, en my gedagtes begin spiraal. O God, help my asseblief. Ek het U nodig om die manier waarop ek dink te verander. U gedagtes is hoër as my gedagtes, en U weë is beter as myne.U gee hoop aan die hopelose, en krag aan die swakke. U alleen kanmy gedagtes vernuween my herinner aan my doel. So help my vandag omelke gedagte gevange te neemterwyl ek U my bekommernisse gee. Herinner my datU by my is, en dat U sal voortgaan om my teonderrig en lei. Raadgee my terwyl ek oor U Woord nadink, en help my om U waarhede op my lewe toe te pas. Gee my die krag wat ek nodig het om te doen wat reg is, en help my om U bo alles na te streef—altyd.

In Jesus se naam, Amen.

Hoe het ons gevaar?

Hartseer/Dood/Verlies

Twyfel/Bekommernis

Kontak