iOS: Bybelleesgeskiedenis
Sien die geskiedenis van die hoofstukke/verse van die Bybel wat jy gekies of gelees het.
Opgedateer
deur Zizoh Anto
Bekyk die geskiedenis van die hoofstukke/verse van die Bybel wat jy gekies of gelees het.
- Kies die Bybel- oortjie as dit nie reeds gekies is nie.
- Links bo: tik die balk wat die huidige boek en hoofstuk waarin jy is, wys (bv. Johannes 1).
- Regs bo: kies Geskiedenis.
- 'n Lys van die hoofstukke/verse wat jy gekies of gelees het, sal verskyn, beginnende met die mees onlangse.Regs bo: tik die Vee uit- knoppie om die geskiedenis skoon te maak.
- Kies enige geskiedenis-item om na die hoofstuk/vers te gaan.
Die geskiedenis sal uitgevee word wanneer jy uitteken of die toepassing deïnstalleer en sal nie herstel word wanneer jy weer aanmeld of dit herinstalleer nie.
Hoe het ons gevaar?
iOS: Vergelyk Bybelweergawes of Bekyk Weergawes Parallel
iOS: Laai die Bybel vanlyn af