Android: Ontdek
Ontdek maak dit makliker om Bybelonderrigvideo's te verken wat gebaseer is op onlangse Vers van die Dag-verhale, deur uitgesoekte planne en video's te blaai, gewilde Bybelverse en -planne, kerke naby jou en meer te sien. Dit gee ook voltekssoektog oor al YouVersion se inhoud: Bybeltekste, versillustrasies, Bybelonderrigvideogrepe, en meer. Vind inhoud geskryf deur jou gunsteling leiers en Bybelonderwysers. Soek gebaseer op sleutelwoorde soos emosie. Jy kry selfs persoonlike voorstelle gebaseer op die inhoud waarvan jy die meeste hou.
- Kies die Ontdek- oortjie.
- Bo: kies die soekkassie.
- Begin tik waarna jy soek.
Terwyl jy tik, stel Discover soekterme voor en vertoon verwante inhoud soos Bybelverse, Versbeelde, Bybelonderrigvideogrepe, Planne, en meer. - Kies die resulterende inhoud te eniger tyd.
Of
Tik klaar presies wat jy wil hê , en kies dan 🔍.
Ontdek Planne
Kyk hier hoe om Planne te ontdek.
Ontdek Kerke
Kyk hier hoe om kerke te ontdek.
Ontdek Video's
Kyk hier hoe om video's te ontdek.