Word 'n YouVersion-Vrywilliger
As jy 'n vrywilliger wil word, maak asseblief hierdie skakel oop http://www.youversion.com/volunteer.
Rollees af vir 'n lys van verskillende vrywilligeropsies.
Kies die area wat jy wil help en meer besonderhede sal vertoon word.
As jy byvoorbeeld met vertalings wil help, kies Lokalisering.
Voltooi en stuur die vorm en iemand sal jou kontak.