Android: Vee jou gratis YouVersion-rekening uit
Ons is jammer om jou te sien gaan. As jy besluit om jou rekening te verwyder, hoop ons opreg dat jy God elke dag sal aanhou soek.
- Jou gebede, planrekords en kentekens
- Jou Versbeelde, Hoogtepunte en Boekmerke
- Jou notas en alle vriendaktiwiteit (opmerkings, laaiks, ens.)
- Kies die Jy- oortjie (Profielfoto of Voorletter).
- Regs bo: kies instellings (ratikoon)
- Tik op Wysig Profiel.
- Blaai na onder en tik Vee rekening uit.
- Kies Ja om die verwydering te bevestig.