Skip to main content

Vrygewigheid/Gee

Leer hoe om God se hart te weerspieël deur vryelik te gee en vrygewig te leef.

Bybelverse
Leesplanne
Video's
Bybelstudie

Gebed

God, sonder U het ek niks. Elke goeie en volmaakte gawe kom van U—maar soms beskou ek die gawes wat U my gegee het as iets wat ek verdien. Soms word ek verlei om my rykdom, tyd en hulpbronne op te gaar in plaas van om dit met ander te deel. Uiteindelik weet ek dat ek geseën is om 'n seën te wees—help my dus asseblief om die gawes wat U aan my toevertrou het, wyslik te bestuur. Maak my iemand wat vrygewig leef—en gee. 

In Jesus se naam, Amen.

Hoe het ons gevaar?

Die Heilige Gees

Kontak