Kenmerk Versoek

Opgedateer 26/7/19 deur Pieter van der Merwe

Konstante, aktiewe deelname is een van die beste eienskappe van die YouVersion-gemeenskap. Dit is regtig pret om die wonderlike idees te lees wat mense het wat ons almal kan help om meer en meer met die Bybel besig te wees.

Het jy 'n voorstel vir ons? Indien wel, vul die vorm hier in - https://lifechurch.formstack.com/forms/youversion_feature_requests

Intussen wil ons jou aanmoedig om ons webjoernaal te besoek by http://blog.youversion.com/ vir al die jongste nuus oor weergawes en verbeterings van die Bybelprogram.

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die versoek in te stuur.


Hoe het ons gevaar?