Dien 'n plan in/word 'n inhoudvennoot
Dankie vir jou belangstelling om inhoud vir die YouVersion-gemeenskap te verskaf.
YouVersion Partners is passievolle Christus-volgelinge wat uitnemendheid nastreef en inhoud produseer wat mense inspireer om elke dag intimiteit met God te soek.
As gevolg van ons vrygewige vennote, is YouVersion in staat om uitstaande Bybelplanne, videobronne en meer aan mense regoor die wêreld in honderde verskillende tale te verskaf – alles heeltemal gratis.
Op hierdie stadium neem ons nie nuwe inhoudvennote aan nie. Jy kan egter meer oor ons vennootskapsprogram hier leer.