Toep Taal op Android
- Die verstektaal kan ingestel word vir die Toep-koppelvlak, Bybel teks en Planne-teks
- Die verstektaal van die Bybel Toep sal die taal wees waarop die toestel ingestel is
- Indien die taal nie tans ondersteun word nie, sal die verstektaal van die Toep Engels wees
Om die Taalinstellings te verander
- Kies Meer (drie lyne ikoon) in die onderste kieslys
- Rol af tot by die taal en kies dit
Toep Koppelvlak
- Kies die huidige taal in die aftrek kassie
- Kies die taal wat jy verkies
Bybel Taal
- Kies die huidige taal in die aftrek kassie
- Kies die taal wat jy verkies
Planne Taal
- Kies die huidige taal in die aftrek kassie
- Kies die taal wat jy verkies
Bykomende Inligting
Baie, maar nie al die Bybelplanne sal vertoon word in die taal wat onder die Toep koppelvlak gestel is, anders as Engels
Die meeste planne sal in die Toep taal getiteld wees, maar die plan taal sal in Engels wees aangesien dit nie vertaal word nie.