Bestuur E-pos of Stootkennisgewings op Android

Opgedateer 30/6/19 deur Pieter van der Merwe

  • "Push" / Stootkennisgewings of eposse wat deur YouVersion uitgestuur word kan vanuit die Toep bestuur word
  • Jy moet ingeteken wees in jou rekening om kennisgewingsinstellings te verander
Verander Kennisgewings
  1. Kies Meer (drie lyne) ikoon
  2. Kies Instellings
  3. Kies Kennisgewing Instellings
  4. Kies of E-pos Kennisgewings of "Push" Kennisgewings
  5. Kies die skakelaar om kennisgewings te wissel AAN (dit sal groen wys met die ronde knop regs) of AF (dit sal grys wys met die ronde knop links)
  • Vir meer inligting oor die beskikbare kennisgewings, klik hier

 

Skakel Kennisgewings op toestel af
  1. Kies die Instellings (rat) ikoon op die toestel
  2. Kies Application Manager of Apps of Notifications
  3. Rol af en Kies Bible
  4. U kan nou die verlangde verstellings tot u kennisgewings maak


Hoe het ons gevaar?