Hoe om e-pos adres op Bible.com te verander

Opgedateer 16/5/19 deur Pieter van der Merwe

Verander die e-pos van die rekening
  1. Kies Instellings (ratikoon) in die boonste regterhoek
  • Op die mobiele web kies die profielprent of aanvanklike/eerste regs van die topkieslys
  1. Kies Verander epos adres
  2. Jou huidige e-pos sal vertoon word. Vee dit eerste uit.
      Tik of kopieer en plak jou nuwe e-pos op die lyn bo Verander E-posadres
  3. Kies Verander epos adres
  4. 'n Bewys-e-pos sal na die nuwe e-posadres gestuur word
  5. Open die e-pos en klik op die bewys-skakel om die e-pos verandering proses vir jou YouVersion rekening te voltooi
Probleme
  1. Nadat jy jou e-pos adres bevestig het, moet jy uitteken en dan weer aanteken om die gewysigde adres te wys
  2. As jy nie 'n bewys-e-pos ontvang nie, klik hier vir meer inligting
  3. As jy jou e-pos verander het na 'n rekening wat jy uitgevee het
  • Dit kan tot 6 uur neem vir jou nuwe e-pos adres om te werk, aangesien dit tyd neem om by al die aanteken bedieners te kom.
  • Na 6 uur, as jy wil seker maak dat jou nuwe e-pos nou geassosieer word met jou rekening, teken asseblief uit en weer aan.


Hoe het ons gevaar?