Verwyder jou Rekening

Opgedateer 18/9/19 deur Nizia Dantas

Ons kan nie jou rekening namens jou verwyder nie, maar jy kan dit self doen. 
  1. Besoek: http://bible.com/settings/delete_account
  2. Tik jou e-pos adres and wagwoord in om by jou YouVersion rekening in te teken.
  3. Kies Verwyder My YouVersion Rekening
  4. dit sal beide jou iOS of Android Bible Lens rekening en jou Bybelprogram en Webwerf rekening verwyder.
Geen Herstel vir Verwyderde Rekeninge

Sodra jou rekening verwyder (uitgevee) is, sal dit nie moontlik wees om enige van die inligting wat met jou rekening geassosieer word, terug te kry nie. 

Indien jy jou rekening uitvee, sal jou foto's, kommentaar, vriendskappe, boekmerke, leesplanne (alles) permanent verwyder word en kan nie teruggekry (herstel) word nie.

Dit is agemene gebruik by hoofstroom webdiensverskaffers om te vereis dat jy by jou rekening inteken voordat jy dit kan verwyder.

Indien jy besluit om jou rekening te laat vaar eerder as om dit uit te vee, sal dit uiteindelik in onbruik verval, maar jy kan dalk nog van tyd tot tyd e-pos van YouVersion ontvang.


Hoe het ons gevaar?


Powered by HelpDocs