Hoe om epos adres op iOS te verander
Ons kan nie die e-pos adres wat aan jou rekening gekoppel is verander nie, maar jy kan dit maklik self doen.
- Kies jou profielfoto (of voorletters) regs bo van die Tuisvoer
- Kies Profiel wysig vanaf die 3 kol-oorloop kieslys regs bo
- Kies E-pos
- Tik die nuwe e-posadres wat jy wil gebruik in en tik Stuur op die sleutelbord
- Ons stelsel sal 'n e-pos aan jou nuwe epos adress stuur wat sal kom vanaf no-reply@youversion.com
- Maak jou e-posprogram oop om die bewys-e-pos te kry. Kies die bewys skakel in die e-pos om jou nuwe e-posadres te bewys.
- As jy die skakel kies, behoort jy na die Bybelprogram terug te keer, en jy sal sien dat jou e-posadres suksesvol verander is
- Kies Stoor
- As jy verwys word na 'n inteken skerm, teken asseblief in met jou nuwe e-posadres en wagwoord. As jy jou wagwoord vergeet het, kan jy 'n nuwe een na jou nuwe e-pos adres stuur deur te wag op die wagwoord vergeet
- As jy nie die e-pos sien nie, sien dan inligting hier