Streep Probleme op iOS

Opgedateer 22/8/19 deur Keiran Davidson

As jou streep oor begin alhoewel jy die program oopgemaak het, behoort een of meer van die stappe hieronder die probleem op te los:

  • Teken uit jou rekening vir die Bybelprogram en teken dan weer in
    1. Kies Meer
    2. Kies Instellings
    3. Kies Teken uit (bevestig indien nodig)
    4. Kies Teken in
  • Forseer die program om te sluit
    1. Op 'n iPhone X of later of 'n iPad met iOS 12, Swiep van die beginskerm af op die onderkant van die skerm en breek effens af in die middel van die skerm. Op 'n iPhone 8 of vroeër dubbel-tik op die Tuisknoppie om jou mees onlangs gebruikte programme te wys
    2. Swiep regs of links om die program te vind wat jy wil sluit. Swiep boontoe op die miniatuur Bybelprogramskerm
    3. Swiep op die program se voorskou om die program te sluit
    4. Heropen die Bybel-program. Dit behoort nou behoorlik te werk
  • Sluit die Bybel-program af
  • Herbegin jou mobiele toestel

As die bogenoemde nie die probleem oplos nie, vul die streep probleemvorm hier in, sodat ons verdere ondersoek kan instel.


Hoe het ons gevaar?


Powered by HelpDocs