Wysig Profiel op Android

Opgedateer 24/5/19 deur Pieter van der Merwe

Om jou profiel te wysig
  1. Kies jou Voorletters of profielfoto bo regs
  2. Kies die drie kolletjies onder mekaar regs bo
  3. Kies Verander Profiel
  4. Bring die verlangde wysigings aan en kies Stoor bo-aan

Die volgende items kan in die Toep gewysig word
  • Openbare Inligting
    • Profielfoto, Voornaam, VanLiggingBioWebwerf URL— kies hier
  • Privaat Inligting
    • Kennisgewing Instellings kies hier
    • Verander Wagwoord — kies hier

​Hierdie addisionele items kan slegs op die webwerf gewysig word
  • Epos verandering — kies skakel hier
  • Poskode, Land of Streek en Tydsone


Hoe het ons gevaar?


Powered by HelpDocs