Verander Jou e-pos adres op Android

Opgedateer 17/5/19 deur Manfred Amstutz

E-pos adresse kan slegs verander word op die webwerf van Bible.com . Vir meer inligting kies skakel hier
Dit is belangrik om die e-posadres wat gekoppel is aan jou YouVersion-rekening op datum te hou om in te teken of die Vergete Wagwoord funksie te gebruik. Die Ondersteuningspan kan nie e-posadresse vir jou verander nie
As jy toegang tot jou e-posadres verloor, kan ons nie toegang tot jou YouVersion-rekening herstel nie


Hoe het ons gevaar?


Powered by HelpDocs