Installasie op Android

Opgedateer 12/2/20 deur Pieter van der Merwe

Aflaai en Installeer

  1. Kies een van die onderstaande skakels om af te laai en installeer
    1. Android of 
    2. Kindle Fire
  2. Volg die instruksies op die skerm om die Toep af te laai en te installeer op jou toestel

Bykomende Inligting

  • Android toestelle moet op Android weergawe 4.1 of hoër wees om die Toep te installeer
  • Amazon bepaal watter Kindle toestelle ondersteun word en sal die Toep aflaai indien die toestel wel ondersteun word


Hoe het ons gevaar?


Powered by HelpDocs (opens in a new tab)