Foute in Vertalings

Opgedateer 9/6/19 deur Pieter van der Merwe

Indien jy 'n moontlike fout in 'n Bybelvertaling gevind het, volg asseblief die onderstaande stappe om seker te maak dat dit wel 'n fout is -

Maak eers seker dat die weergawe wat jy gebruik, die jongste weergawe is. Indien jy die weergawe afgelaai het op jou toestel vir plaaslike (van lyn af) gebruik, is dit moontlik dat die fout reeds reggestel is. Om te sien of daar 'n jonger weergawe beskikbaar is, klik op die weergawe naam bo aan die leser en kyk of daar 'n jonger weergawe beskikbaar is.

As daar geen jonger weergawe beskikbaar is nie of die jonger weergawe nog steeds die fout bevat, vul die vorm hier in - https://lifechurch.formstack.com/forms/version_errors - om die probleem aan ons te rapporteer.

Dankie dat jy die tyd geneem het om dit onder ons aandag te bring.


Hoe het ons gevaar?


Powered by HelpDocs