Herstel 'n vergete wagwoord op iOS

Opgedateer 7/10/19 deur Keiran Davidson

Indien jy jou wagwoord vergeet het, kan jy dit op die volgende manier herstel.

Van binne die Bybel App vir iOS:

  1. Kies Meer in die onderste navigasie-kieslys
  2. As jy ingeteken is, moet jy eers uitteken deur op Teken Uit te tik en dan weer op die uitteken bevestiging te tik
  3. Kies Teken in of Teken aan
  4. Kies Teken in
  5. Kies E-pos
  6. Kies Wagwoord vergeet?
  7. Voer die e-posadres in wat met u rekening geassosieer word en 'n e-pos vir die herstel van wagwoorde sal na u e-pos rekening gestuur word
  8. As jy nie die e-pos ontvang nie, sien inligting hier
  9. Open die e-pos wat jy ontvang en kies die Wagwoord herstel raampie.
  10. Tik die wagwoord wat u wil gebruik in die Verander wagwoord skerm en bevestig dit deur dit weer in te tik.
  11. As jy die suksesboodskap sien, kan jy na die program terugkeer en intekenmet jou nuwe wagwoord

Vir inligting oor hoe om 'n vergete wagwoord op Bible.com te herstel, sien   inligting hier

BYKOMENDE INLIGTING

As jy nie meer toegang het tot die e-posadres wat met jou YouVersion-rekening verbind is nie, en jy die wagwoord vergeet het na jou YouVersion-rekening, kan jy jou wagwoord nie herwin nie. Om sekuriteitsredes kan ons nie 'n e-posadres vir wagwoord herstel na enige ander e-pos adres stuur as wat tans verbind is met jou YouVersion-rekening nie. Ongelukkig moet jy in hierdie geval 'n nuwe YouVersion-rekening skep met jou nuwe e-posadres.


Hoe het ons gevaar?


Powered by HelpDocs