Waarom het ek 'n rekening nodig?

Opgedateer 10/3/20 deur Wayne L Harms

  • 'n Rekening is NIE nodig om die Bybel via die Toep of die Webwerf te lees nie.
  • 'n Rekening word benodig vir hoogtepunte, boekmerke, notas, leesplanne, aflaai van aflyn vertalings en vriende funksionaliteit. 
  • 'n Rekening word gebruik om te verseker dat hierdie inligting op al jou toestelle en platforms beskikbaar is.
  • Indien jy slegs een rekening gebruik om by al jou toestelle in te teken sal al jou data oor alle platforms gesinkroniseer word.

Ons glo dat ons deur middel van tegnologie kan meehelp om die huidige geslag die mees Bybel betrokke geslag in die geskiedenis te maak, en ons probeer dit op verskeie maniere te bewerkstellig:

  • Sluit soveel moontlik Bybelvertalings en tale in, met die wete dat elke vertaling en taal iemand kan help om God se glorie op 'n ander manier te openbaar.
  • Voorsien die vermoë om te onthou en vinnige toegang tot die Skrif te verkry deur middel van boekmerke en hoogtepunte.
  • Gebruik leesplanne om 'n daaglikse verhouding met God aan te moedig en gereelde tyd in Sy Woord te bevorder.
  •  Maak dit maklik om die Skrif met vriende en familie in jou eie gemeenskap te deel of hulle te bemoedig of hulle nader aan God te bring.


Hoe het ons gevaar?


Powered by HelpDocs (opens in a new tab)