Wagwoord vergeet op Android

Opgedateer 7/5/19 deur Pieter van der Merwe

Kyk hier om seker te maak dat jy die jongste weergawe geïnstalleer het

  1. Kies die persoon ikoon in die topkieslys
  2. Kies Het 'n rekening? Teken aan onderaan
  3. Kies EPOS
  4. Kies Wagwoord vergeet? aan die onderkant van die bladsy
  5. Tik jou e-posadres en kies Stuur
  • 'n Boodskap sal vertoon word: "Ons sal probeer om 'n e-pos vir die herstel van wagwoord na jou e-posadres te stuur, klik die skakel in die e-pos om voort te gaan."
  1. Gaan jou e-posbus na vir 'n e-pos van no-reply@youversion.com
  2. Open die gestuurde e-pos en klik Herstel Wagwoord
  3. Gee dieselfde wagwoord in die raampies vir Nuwe en Bevestig wagwoord
  4. Kies Verander wagwoord
  5. Gebruik hierdie nuwe wagwoord om aan te teken op alle toestelle

BYKOMENDE INLIGTING

  • As jy nie die e-posse ontvang nie, kies hier

Wagwoordvereistes

  • Wagwoorde moet tussen 6 en 32 karakters lank wees en is kassensitief


Hoe het ons gevaar?