Gebed
- Oorsig
- Gebedsgids
- Gebedslys
- Skep 'n Nuwe Gebed
- Verander 'n Gebed
- Plaas 'n opdatering van 'n gebed
- Deel 'n Gebed met Vriende
- Beantwoorde Gebede
- Gebed in Argief
- Verwyder 'n Gebed
- Verander Gebede se Kennisgewings
- Hoe om die toep te gebruik om te bid
- Plaas 'n kommentaar oor 'n gebed
- Skep 'n gebed deur middel van 'n Skrifgedeelte
- Iets oor Gebedslyste
Oorsig
Maak Gebed 'n deel van jou daaglikse lewe.
Waaroor praat jy met God? Baie mense vind die idee van gebed intimiderend … maar dit was nooit bedoel om so te wees nie. Gebed is bloot 'n deurgaanse, openhartige gesprek tussen jou en God — en soms sluit dit jou getroue vriende in. YouVersion Gebed, help jou om gebed 'n daaglikse gewoonte te maak.
Gebedsgids
Gebedsgids lei jou deur die Ons Vader, die gebed wat Jesus vir sy dissipels geleer het in Matteus 6 en in Lukas 11. Elke dag is daar 'n reeks aanbevelings wat jou help om gesprekke met God te hê, gebaseer op sy Woord.
Android, iOS:
- Kies die Tuisskerm as jy nog nie daar is nie.
iOS:
Kies Vir Jou, as jy nog nie daar is nie. - Vind die Gebedskaart in jou Tuisvoer en
kies dan Bid Nou.Die meeste afdelings het beskrywende opskrifte soos: Welkom, Eer God, God se wil, My bekommernisse, My reaksie, ens. - Druk op die regterkant van die skerm om vorentoe te gaan,
OF
druk op die linkerkant van die skerm om terug te gaan,
en volg die aanwysings soos jy aangaan.Links bo: Om vandag se Gebedsgids toe te maak, kies X.
Nog Opsies:
- My Bekommernisse. Kies Voeg Gebed By om 'n nuwe gebed in jou Gebedslys by te voeg, oor sommige probleme wat jy ondervind.
- In My Gebedslys: Kies Besonderhede om gebede te sien wat jy alreeds gestoor het. Om 'n gebed van jou Gebedslys te verwyder, maar dit nog steeds te behou, kies Argief. Links bo: Kies X om terug te keer na Gebedsgids.
Gebedslys
Kies Gebedslys om nader aan God en jou gemeenskap te kom, deur gebede te deel.
Skep 'n Nuwe Gebed
Android, iOS:
- Kies die Tuisskerm as jy nog nie daar is nie.
iOS:
Kies Vir Jou, as jy nog nie daar is nie. - Vind die Gebedskaart in jou Tuisvoer en
kies dan Gebedslys. - Regs bo: Kies +.
- Tik 'n Titel. (Maks: 70 karakters)
- Kies Voeg besonderhede van jou gebed by en tik 'n beskrywing.
- Stoor: Regs bo: Kies Stoor.
OF
Kanselleer sonder om te stoor: Links bo Kies Kanselleer of ←.
Verander 'n Gebed
Verander 'n gebed se opskrif en/of beskrywing. Jy kan net jou eie gebede verander. Jy kan nie gebede wat deur Vriende geskep is, verander nie.
Android, iOS:
- Kies die Tuisskerm as jy nog nie daar is nie.
iOS:
Kies Vir Jou, as jy nog nie daar is nie. - Vind die Gebedskaart in jou Tuisvoer en
kies dan Gebedslys. - Soek die Gebed wat jy wil verander.
- Regs bo: Kies ⋯ or ︙, Verander.
- Verander die Titel.
- Druk enige plek in die Beskrywing, om dit te verander.
- Stoor: Regs bo: Kies Stoor.
OF
Kanselleer sonder om te stoor: Links bo Kies Kanselleer of ←.
Plaas 'n opdatering van 'n gebed
Soms verander omstandighede rakende dit waarvoor jy bid. Opdaterings help jou om jou gebede onveranderd te hou, maar laat jou vriende weet dat iets verander het. Jy kan slegs jou eie gebede opdateer. Jy kan nie gebede opdateer wat vriende geskep het nie.
Android, iOS:
- Kies die Tuisskerm as jy nog nie daar is nie.
iOS:
Kies Vir Jou, as jy nog nie daar is nie. - Vind die Gebedskaart in jou Tuisvoer en
kies dan Gebedslys. - Soek die Gebed wat jy wil opdateer.
- Regs bo: Kies ⋯ of ︙, Plaas 'n opdatering.
- Tik jou opdatering.
- Stoor: Regs bo: Kies Stoor.
OF
Kanselleer veranderinge: Links bo: Kies Kanselleer of ←.
Deel 'n Gebed met Vriende
Elke keer wanneer jy 'n nuwe gebed skep, is dit outomaties privaat. Jy kan jou eie gebede deel, asook gebede van jou Vriende, wat die deel van gebede geaktiveer het.
Android, iOS:
- Kies die Tuisskerm as jy nog nie daar is nie.
iOS:
Kies Vir Jou, as jy nog nie daar is nie. - Vind die Gebedskaart in jou Tuisvoer en
kies dan Gebedslys. - Soek die Gebed wat jy wil deel.
- Regs bo: Kies ⋯ of ︙, Deel met Vriende.
- Kies die Vriende met wie jy wil deel. 'n Regmerk verskyn langs elke vriend wat jy gekies het.
As jy klaar vriende gekies het wat hierdie gebed moet ontvang:
- Deel: Regs onder: Kies Stuur (papier vliegtuig-ikoon).
OF
Kanselleer sonder om te deel: Links bo: Kies Kanselleer of ←.
✓ Jy sal 'n kennisgewing ontvang.
✓ Jou gebed vertoon 'n lys van wie gebid het.
Beantwoorde Gebede
Wanneer 'n probleem waarvoor jy gebid het, opgelos is, merk dit as Beantwoord:
- Laat weet jou Vriende wat saam met jou gebid het.
- Skuif hierdie Gebed vanuit jou aktiewe Gebedslys na jou lys van Beantwoorde Gebede.
Merk 'n gebed as beantwoord
Android, iOS:
- Kies die Tuisskerm as jy nog nie daar is nie.
iOS:
Kies Vir Jou, as jy nog nie daar is nie. - Vind die Gebedskaart in jou Tuisvoer en
kies dan Gebedslys. - Soek die Gebed wat jy as beantwoord wil merk.
- Regs bo: Kies ⋯ of ︙, Beantwoord.
- Stoor: Regs bo: Kies Stoor.
OF
Kanselleer veranderinge: Links bo: Kies Kanselleer of ←.
Kyk na jou beantwoorde gebede
Android, iOS:
- Kies die Tuisskerm as jy nog nie daar is nie.
iOS:
Kies Vir Jou, as jy nog nie daar is nie. - Vind die Gebedskaart in jou Tuisvoer en
kies dan Gebedslys.
- Regs bo: Wissel tussen Kaarte en Lys.
- Kies Beantwoord.
Gebed in Argief
Gebede wat in jou argief is, word uit jou aktiewe Gebedslys verwyder, maar dit bly nog behoue.
Plaas gebed in die argief
Android, iOS:
- Kies die Tuisskerm as jy nog nie daar is nie.
iOS:
Kies Vir Jou, as jy nog nie daar is nie. - Vind die Gebedskaart in jou Tuisvoer en
kies dan Gebedslys. - Soek die Gebed wat jy in die argief wil plaas.
- Regs bo: Kies ⋯ of ︙, Argief.
Kyk na gebede in die argief
Android, iOS:
- Kies die Tuisskerm as jy nog nie daar is nie.
iOS:
Kies Vir Jou, as jy nog nie daar is nie. - Vind die Gebedskaart in jou Tuisvoer en
kies dan Gebedslys.
- Regs bo: Wissel tussen Kaarte en Lys.
- Kies In Argief.
Wis 'n gebed in die argief uit
Android, iOS:
- Kies die Tuisskerm as jy nog nie daar is nie.
iOS:
Kies Vir Jou, as jy nog nie daar is nie. - Vind die Gebedskaart in jou Tuisvoer en
kies dan Gebedslys.
- Regs bo: Wissel tussen Kaarte en Lys.
- Kies In Argief.
- Gaan na die gebed in die argief wat jy wil Verwyder.
- Android:
Druk-en-hou op die gebed, kies dan Verwyder.
iOS:
Vee links op die gebed en kies Verwyder.
Herwin 'n gebed uit die argief
Wanneer jy 'n gebed herwin, word dit teruggeplaas in jou aktiewe gebedslys.
Android, iOS:
- Kies die Tuisskerm as jy nog nie daar is nie.
iOS:
Kies Vir Jou, as jy nog nie daar is nie. - Vind die Gebedskaart in jou Tuisvoer en
kies dan Gebedslys.
- Regs bo: Wissel tussen Kaarte en Lys.
- Kies die Gebed wat jy wil herwin.
- Android:
Druk-en-hou op die gebed en kies dan herwin.
iOS:
Vee links op die gebed en kies herwin.
Verwyder 'n Gebed
'n Gebed wat verwyder word, verdwyn van al die lyste waarin dit voorkom:
Android, iOS:
- Kies die Tuisskerm as jy nog nie daar is nie.
iOS:
Kies Vir Jou, as jy nog nie daar is nie. - Vind die Gebedskaart in jou Tuisvoer en
kies dan Gebedslys. - Soek die gebed wat jy wil verwyder.
- Enige gebed:
Android:
Regs bo: Kies ︙, Verwyder.
iOS:
As die gebed joune is:- Regs bo: Kies ︙, Verwyder.
As die gebed een is wat 'n Vriend met jou gedeel het:- Regs bo: Kies⋯, Argief.Regs bo: Wissel tussen Kaarte en lys, om die lys te sien.
- In die lys: Druk op Argief.Gebed in die argief is net sigbaar in jou lys.
- Vee links op die gebed wat jy wil verwyder en kies Verwyder.As jy 'n gebed verwyder wat 'n vriend met jou gedeel het, verdwyn dit net van jou lys af. Jou vriend sal nog die oorspronklike gebed hê.
Verander Gebede se Kennisgewings
Android, iOS:
- Hoof kieslys: Kies Meer,
Kennisgewings,
Regs bo: Instellings (rat-ikoon). - Kies E-pos Kennisgewings,
blaai na Gebed en
kies van watter aksies jy e-posse wil ontvang. - Kies Terug of ←.
- Kies "Push" Kennisgewings,
blaai na Gebed en
kies van watter aksies jy "push" kennisgewings wil ontvang.
Hoe om die toep te gebruik om te bid
Jou Gebede is sigbaar in jou Gebedslys in jou Tuisvoer. Profielfoto's wys wie elke gebed geskep het. 'n Kolletjie dui 'n onoopgemaakte gebed aan of 'n opgedateerde gebed.
Android, iOS:
- Kies die Tuisskerm as jy nog nie daar is nie.
iOS:
Kies Vir Jou, as jy nog nie daar is nie. - Vind die Gebedskaart in jou Tuisvoer en
kies dan Gebedslys.Regs bo: Wissel tussen Kaarte en Lys - Soek die Gebed waaroor jy wil bid.
- Nadat jy gebid het, druk op [Pray].
Vriende sien 'n kennisgewing dat jy vir hulle gebid het.
Plaas 'n kommentaar oor 'n gebed
Kommentaar is slegs moontlik by gebede wat met Vriende gedeel is. Kommentaar is 'n goeie plek om bemoedigings, vrae, oorwinnings en nog meer te plaas.
Wanneer jy 'n gebed sien waarop jy kommentaar wil lewer:
Android, iOS:
- Druk enige plek op die gebed om dit oop te maak.
- Blaai af om enige bestaande opdaterings te sien.
- Blaai af om enige bestaande kommentare te sien.
- Klik in die Kommentaar spasie.
- Tik jou kommentaar in.
- Deel jou kommentaar: Regs onder: Kies Stuur (papier vliegtuig-ikoon).
OF
Kanselleer sonder om te deel: Links bo: Kies Kanselleer of ←.
Skep 'n gebed deur middel van 'n Skrifgedeelte
Die Bybelleser laat jou toe om verskillende dinge met Skrifgedeeltes te doen, onder andere om 'n gebed te skep.
Android, iOS:
In die Bybelleser (Hoof kieslys: Lees):
- Kies die Bybelvers(e) wat jy as 'n gebed wil gebruik. Die gekose vers(e) word met kolletjies onderstreep. Die beskikbare opsies vertoon onderaan.
- Blaai na links totdat jy Bid sien.
- Kies Bid. Die outomatiese opskrif en beskrywing verwys na die Bybelgedeelte wat jy gekies het.Jy kan die titel (maks. 70 karakters) en/of die beskrywing verander.
- Stoor: Regs bo: Kies Stoor.
OF
Kanselleer sonder om te stoor: Links bo Kies Kanselleer of ←.
Iets oor Gebedslyste
Jou Gebedslys sluit al jou gebede in:
- Gebede wat jy geskep het (vertoon eerste).
- Gebede wat vriende met jou gedeel het.
Vind jou Gebedslys:
- In jou Tuisvoer
- Op jou Profielblad
- Hoof kieslys: Meer, Gebedslys
Jou gebede verskyn van nuutste tot oudste (insluitende opdaterings).
Profielfoto's wys wie elke gebed geskep het.
'n Kolletjie wys dat 'n gebed nog nie oopgemaak is nie of dat 'n gebed opgedateer is.
Regs bo: Wissel tussen kaarte en lys:
- Kaart aansig: Blaai na links en regs deur jou gebedslys.
- Lys aansig: Rol op en af deur jou gebedslys.
Beantwoorde gebede en gebede in argief is net sigbaar in die lys aansig.