Teken in/uit (login) op Android
Teken in vanaf die hoofkieslys
- Kies die persoon ikoon in die boonste kieslys
- Kies Gaan voort met Google as jy jou Gmail rekening wil gebruikWees assblief versigtig om elke keer met dieselfde rekening in te teken, aangesien jy maklik twee verskillende rekeninge kan opstel
- Vir ander e-pos rekeninge, kies Het 'n Rekening in die onderste kieslys
- Vir e-pos rekenings, kies EMAIL en volg die aanwysings
- Indien jy jou Facesboek rekening wil gebruik kies FACEBOOK en volg die aanwysings
- Kies Gaan voort met Google as jy jou Gmail rekening wil gebruik
Hoe om uit te teken
- Kies Meer (drie reëls) in die onderste kieslys
- Rol af en tik op Instellings
- Kies Teken Uit bo regs
Meer as een toestel met dieselfde rekening
Jy mag inteken op meer as een toestel
Gebruik dieselfde rekening om op al jou toestelle in te teken en jou data sal sinkroniseer oor almal.